Mel Ferrer

Mel Ferrer
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Mel Ferrer in 1960

Geboorte (1917-08-25)25 Augustus 1917
Sterfte 2 Junie 2008 (op 90)
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 6
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Mel Ferrer (25 Augustus 1917 – 2 Junie 2008) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Scaramouche (1952), Lili (1953), War and Peace (1956), en The World, the Flesh and the Devil (1959).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search